O.V.F - ONS VOEL FERRE!!!
     
Home Page

About Page

Photo Page

 
O.V.F - ONS VOEL FERRE...OF WAT Sê JY?
Hi daar mense, en WELKOM vir al julle wat FERRE VOEL wat gebeur!!

Die O.V.F is 'n organisasie wat op Kovsies-Fietstoer 2002 begin het en is ook die heel eerste party in 28 jaar wat vroue sowel as mans toe laat.Die organisasie het so in 6 dae gegroei dat ons 'n Party geword het.Ons is baie standvastig en as enige ander mens anderste daar oor dink wel:"ONS VOEL"!

Ons het 'n Manlike en 'n Vroulike Voorsitter en Onder-Voorsitter wat na die lede se behoeftes kyk/bekyk en dan iets daaraan doen of VOEL!!!

VOEL GERUS HIER ROND OP DIE WEBPAGE EN BEKYK NA ALLES VAN DIE PARTY JULLE KAN BIED.....
VERVALLE GEVOELENS!!!!
Die webblad of webpage is laas op 19 September 2002 om 09h16 ge-update en is virus free.Nie eers Moloi kan hier op kom nie.

Hier sal al die nuwe inligting verskyn wat aangaan ens.

23 Mei 2002:

Wat verneem word hou die NUWE komitee van sft 2003 hierdie naweek hulle beplannings naweek!Wat verneem kon word is dat Moloi wel betrokke is en hy het met sy groot tone wat geweb is so baie koue en rŽen oor RZA ingeskop dat almal bibber van die koue.Maar weereens het die O.V.F net saam besliut ONS VOEL...

Ons het wel ook ge-VOEL dat ons dink aan die komitee in die beplannings naweek en dat maak nie saak wat hulle besluit of doen nie net weet dit kom van God af.En ons wil net ook 'n Geestelike aspek vra GROOT asb:?As julle twyfel oor iets Bid tot God en vra vir Hom om julle die regte antwoord te gee.

Wat wel ook verneem is het die komitee of Mnr(e) Kospa & Seketaris, gevoel hulle moet maar vinger trek en 'n Formeel rŽel.Die datum is maar nog gevoelloos maar ons voel en hulle "loos" net.Die datum is "glo" nou via 3890 mense "glo" die 3 Augustus 2002, dankie tog dis die jaar!As julle 'n probleem het kyk net vas of bekyk en staar net na die 2 rŽeltjies wat gaan volg:

Kospa - Erik Rautenbach........
Sekretaris - Hennie Lacock.....

Ons het ook via die Pentagon in New York verneem dat 'n KGB agent wat Moloi aangestel het,is uitgevind dat daar 'n 99,99999109927234675274% kans is dat Fietstoer na Maputo toe gaan.Of die volgende waar is of nie wel hier is 'n Email van die KGB - Agent ewe Makhaya Moloi:

"Die L.W sft komitee wil vir almal lag volgende jaar met die bulte wat ons moet uitry op na die noorde en met 'n draai na regs om by ons eindpunt uit te kom.Die regsdraai mense is die groot breek punt vir enige mens se self vertroue.JY moet 'n paspoort kry om na die eindpunt te gaan.So jy moet 'n foto van jou gesig te gaan neem en dit in so 'n boekie moet plaas,wat 'n paspoort boekie genoem word sodat elke komitee en kerk tannies en Ds vir jou gesiggie in die boekie kan lag.Wat gaan ons Komitee doen wel ons missie uitvoer en dit is: ONS VOEL!!!!!!!!
Welkom/Welcome/Dumela/Tching-Thong/@#$*&

DEEL JOU EIE GEVOEL MET ONS!!
Hou jy van die website ja/nee/dalk? Ons wil weet en sal dit graag wil verander indien moontlik!

So SMS,Email die O.V.F ons wag en voel of jy ons gaan laat weet.

***Jammer geen Komitee lede van 2002 mag van hierdie dienste gebruik maak nie, behalwe Sunet Laufs en Dawid Borsten."Onthou ons het hulle gekoop,hulle is ons Paty se eiendom"!***

MAKLIK EN BAIE VINNIG:
MANLIKE VOORSITTER:(SKILLIE)
SMS: +27836535913
EMAIL(W):bahlmac@telkom.co.za
EMAIL(H):skillieman@webmail.co.za

MANLIKE ONDER-VOORSITTER:(PAUL)
SMS: +27828243940

VROULIKE VOORSITSER:(ESTI)
SMS: +27828079686

VROULIKE ONDER-VOORSITSTER:(HELENA)
SMS: +27829317848

Moenie huiwer om ons te kontak nie,want ons huiwer nie,en as jy nie wil nie ONS VOEL!!!

ONS KAN OOK ÍRENSTIG WEES SOOS WAT HIER BO GESÍ WORD:
Ons voel nie net niks vir jou nie ons hartjies het ook 'n "gevoel"! Die gevoel van as jy wil hÍ ons moet vir jou Bid net elke dag bel of meer van ons as organisasie laat hoor sms ons gerus of email ons.Onthou ons as organisasie is daar vir jou....